ref # 205

 ref # 205

print
R 1 999 000 (97 274 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

  Albertinia Dorp-22 Tuinstraat,Albertinia
2
2
1
± 773 m2
R 1200  / m

2 slaapkamer huis met swembad te koop Albertinia

Huis te koop
Albertinia weskaap
Erf groote: 773m2

2 x slaapkamers
2 x badkamers
1 x motorhuis
Netjiese 2 slaapkamer huis te koop in stil deel van Albertinia, loopafstand na heelwat besighede.
2 x slaapkamers, altwee met eie en-suite.
Hoofslaapkamer is gerieflik groot met baie hangkaste, en uit hoofslaapkamer aparte aantrek vertrek met baie hangkaste en en-suite (bad, stort, wasbak en toilet).
* hoof slaapkamer het eie uitgang wat lei na braai area.
* 2de slaapkamer en- suite (stort, wasbak en toilet)
* oopplan eetkamer/voorhuis
* Pragtige kombuis met spens.
* water suiweraar
* Ondervloer verhitting in slaapkamers/sitkamers/kombuis en eetkamer.
* Groot braai area/ingeboude kroeg/aparte wasbak & toilet.
* Swembad met mooi agtertuin . Heerlike kuier area
* Beton mure, agter en 2 sykante.
* Klein Wendy huis
*Kroeg toonbank en stoeltjies is van Sleeper hout geamaak
*Badkamer in kroeg kan gebruik word as n waskamer (het reeds toilet en wasbak in),genoeg spasie vir n wasmasjien
*Kroeg se skuifdeure maak heeltemal oop (oopvou glasdeure)
*Hout tuin stel ook ingesluit

By braai area onder afdak is "fyn misty sproeier" wanneer oopgedraai word.
Prepaid krag
Rates & Taxes: R1200
Kontak ons gerus vir besigtiging.
Nikkie Rossouw Properties

Message Agents

Nicoline Rossouw, estate agent


+27 (0)83 277 7689
+27 (0)83 277 7689
 whatsapp agent

  email agent

View all agent properties

Erika de Lange, estate agent


+27 (0)76 750 7929
+27 (0)76 750 7929
 whatsapp agent

  email agent

View all agent properties

i-Bonzi Trading Solar Cleaning Services and Window Cleaning Services, estate agent


+27 (0)82 403 3188
+27 (0)82 403 3188
 whatsapp agent

  email agent

View all agent properties