ref # 188

 ref # 188

print
R 999 000 (48 613 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 1110 m2

1110m2 Stand for Sale Albertinia

1110m2 Pypsteel erf te koop in Albertinia, Wes-Kaap,Suid Afrika!
Winskoop
Versteekte juweel te koop in die oulike dorpie Albertinia!

Hierdie eiendom bied 'n unieke geleentheid om u droomhuis in 'n rustige en privaat omgewing te skep. Gerieflik geleë weg van die hoofareas van die dorp, bied dit 'n ideale ontsnapping vir diegene wat hul privaatheid en rustigheid waardeer.
Munisipale dienste: Standplaas word reeds van munisipale dienste voorsien
Geniet die privaatheid en gerief wat erf jou kan bied, terwyl jy steeds toegang het tot noodsaaklike geriewe soos skole, kerke en winkels. Daar is Bus wat ry vir skole in Riversdal
Bel my vandag nog om hierdie juweel te ontdek


1110m2 Panhandle stand for sale in Albertinia,Western Cape,South Africa!
This property offers a unique opportunity to create your dream home in a serene and private setting. Conveniently situated away from the main areas of town, it provides an ideal escape for those who value their privacy and tranquility.

Perfect for building your dream house in a private and secluded peaceful town setting
For viewing give me a call

Message Agents

Nicoline Rossouw, estate agent


+27 (0)83 277 7689
+27 (0)83 277 7689
 whatsapp agent

  email agent

View all agent properties

Erika de Lange, estate agent


+27 (0)76 750 7929
+27 (0)76 750 7929
 whatsapp agent

  email agent

View all agent properties